Profiel

Besoek Israel  op bekostigbare, goedkoper, goed georganiseerde  toere.
‘n  Profesionele saggeaard, maar besliste  toergids  vergesel die toer deurentyd  vanaf  OR Tambo lughawe en terug.

Hierdie diens word gratis gelewer  aan toergroepe van 10 of meer  met goed  beplande programme en uitstekende organisering van elke program  wat gefokus word  op individue of groepe met spesiale voorkeure  met die doel   om herinnerings van  opwindende en meelewende ervarings  te koester.

Gebou op gesonde  verhoudings  met mede toeriste  en christen  gelowiges, wat ‘n passie openbaar  vir Bybelse waarhede, Bybelse lande  en ‘n liefde  vir  Bybelse geskiedenis  en  gebeure.  
Ons vriendelike  en bekwame  groepleiers  bestaan  uit Kerkeleiers , Pastore, Predikante, Biskoppe, musikante, gospelsangers, radio omroepers, bekende persone,media verteenwoordigers en pensioenarisse.

Ons beroem  ons daarin  dat enkel mans,  enkel vroue, jongmense, sowel as middeljariges  en selfs bejaardes met goeie gesondheid of geringe gebreke geakkommodeer kan word.  
Gesins pakkette  sluit afslag in vir kinders en babas onder 12.

Gratis Pakkette  vir Groepleiers  en vennote  om aan te sluit by spesiale  persoonlik  georganiseerde  toergroepe.
Gratis advies, gratis toerbeplanning  en gratis toerwenke.
Gratis tas identifikasie  en  baniere.

Betaling:

-    R3, 000 Deposito betaalbaar binne 48 uur nadat beskikbaarheid van sitplekke bevestig is.                      
-    Finale Betaling van toerprys binne 60 dae voor vertrekdatum van toer.

-    Volle Betaling moet besprekings vergesel wat binne 4 weke vanaf vertrekdatum gemaak word.
-    Besprekings  en betalings word nie aanvaar binne 2 weke van vertrek datum nie.

Comments are closed.