About

Israel Tours from South Africa Pilgrimage to the Holy Land

via dolorosa, jerusalem, jesus

We delight ourselves in –

Affordable, well organised tours with free professional, kind tour guide travelling from South Africa, as well as a licenced guide in israel.

Departing and returning via OR Tambo airport and back , with meticulous, precise programs focused on individuals or groups, planning to have spectacular brilliant days in israel.

Building warm relationships with co-tourists and Christians that have a passion for Bible countries and love history of the Bible. Walking where Jesus walked.

Our friendly and capable group leaders consist of Church leaders, Pastors, Bishops, Reverends, musicians, gospel artists, radio broadcasters, celebrities, media representatives and pensioners.

We delight ourselves in the fact that single men and single women, as well as senior citizens, the elderly with good health or slight disabilities can be accommodated.

A family package will allow discount for children and babies.

Free advice, free planning and free suitcase tags and dentification banners.

Special arrangements for group leaders and partners to join organised Travelling Groups.

AFRIKAANS

Kom saam en geniet ‘n buitengewone toer na Israel!

‘n Besoek aan Israel is ‘n lewensveranderende ondervinding. Jy kan nooit weer dieselfde wees nadat jy gevolg het in die voetspore van Jesus en die Bybelse figure van ouds nie.
Daar is geen land in die wereld soos Israel nie.
Die Bybel noem dit die oorvloedige land…
Die Bybel is daar geskrywe
Ons Verlosser het daar gewandel
Die Nuwe Testament Kerk is daar gebore.

Sien in jou verbeelding…. ‘n ondervinding van ‘n leeftyd.

  • Besoek Jerusalem en staan op die Olyfberg vanwaar Jesus opgeneem is in die Hemel en weer sal terugkeer.
  • Kyk na die Stadspoorte en sien die Goue Hek waardeur hy eendag sal instap.
  • Sien die Tempel berg area en dink aan God se teenwoordigheid en glorie wat daar kennelik teenwoordig was en weer sal wees.
  • Besoek Getsemane en Golgota van Jesus se kruisiging.
  • Ook ‘n besoek aan die bovertrek.
  • Aanbid saam met gelowiges van regoor die wereld tydens ‘n nagmaal diens by die Tuingraf van Sy opstanding.
  • Loop op die oewers van die See van Galilea en ondervind ‘n bootrit waar Jesus die storm stil gemaak het.
  • Besoek al die areas waar Jesus geleef, geleer en genesings gespreek het.
  • ‘n Doopdiens in die Jordaan rivier waar Jesus gedoop is en Vader, Seun en Heilige Gees bevestig is hier op aarde.
Scroll to Top